Professionele Wildsvleis Bewerking Dienste

want dit is ons passie!

Professionele Wildsvleis Verwerking

Oor V.4 Wildsvleis

Professionele Wildsvleis Bewerking

Kundige Wildsvleis Bewerking Dienste

Die afronding van die jagtog is om die vleis te laat bewerk en dit te geniet op die kole, in die pot of selfs verdroog.
By V.4 slaghuis doen ons alles met uitnemendheid om te verseker dat die bewerking van die hoogste gehalte is.
Ons bied aan ons kliente basiese bewerking tot hoogs gespesialiseerde bewerkings dienste, meer hieroor onder "Ons Dienste"

Ons Dienste

Omvattende Wildsvleis Bewerkings Oplossings

Wild kan ontvang word op Sondae, slegs per bespreking.

Volledige Bewerking

Steaks en blitong, droewors en braaiwors, "chilli bites", potvleis en maalvleis, sosaties, patties en frikkadelle

Spesialiteit Produkte

Gerookte cabanossi, gemarineerde ribbetjies en sosaties, kaaswors, regte "chilli wors", verdroging van nat vleis

Vakuum Verpakking

Behou varsheid langer met vakuum verpakking. Industriele masjienerie word gebruik om te verseker dat die verpakking aan die hoogste standaarde voldoen.

Kontak Ons

Ons is hier om te help met al u wildsvleis behoeftes

Will Kriel

0828564732

Besigheidsure

Maandag - Vrydag: 07:00 - 17:00